Hoërskool Framesby versterk sy Sportafdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby versterk sy Sportafdeling. Nuwe 1ste span rugby voorspelerafrigter sluit 1 Augustus 2025 by ons aan. Stefan Willemse Professionele rugbyspeler- Current EPRU
- First team rugby for Paarl Gimnasium. 2010
- Youth Rugby (Blue Bulls, Sharks) 2011-2012
- Varsity Cup (NNMU) 2013-2014
- Southern King (Super Rugby, Currie Cup, Vodacom Cup) 2013-2017
- Pumas (SuperSport Challenge, Currie Cup) 2017-2019
- Rugby ATL ( MLR ) 2020
- Forward and Defence coach(Atlanta Renegades Rugby Club) 2020
- Griquas (SuperSport Challenge, Currie Cup)2020-2021
- Played professional rugby for EPRU while captaining SA Cup and Currie Cup squads
- Nuwe rugby- en krieketafrigter sluit 1 Oktober 2025 by ons aan:
![]()
Juhan Meyer Krieket:
Daniël Pienaar: graad 9 tot graad 12 eerste krieketspan verteenwoordig.
Op en na skool Suid-Afrika in verskeie ouder domsgroepe in Binneshuise krieket verteenwoordig.
In 2002 het ek vir Cronkbourne krieketklub, Isle of Man as oorsese speler (semi-pro) gespeel. In dieselfde jaar het ek nasionale-kleure verwerf om Isle of Man teen Nederland op die krieketveld te verteenwoordig.
2010 tot 2020 die o.15-, sowel as die eerstespan krieketafrigter by Hoërskool Framesby. Die hoogtepunt was beslis toe die eerstespan die Warriorsin 2013 by die nasionale T20-kompetisieverteenwoordig het.
2012 vlak 1- en in 2013 vlak 2 krieket-afrigtingskursus voltooi.Ek was in 2018 en 2019 ook by die OP o.16- en o.18 vrouekrieket betrokke.
Vir die afgelope 5 jaar het ek verskeie hoogtes as kriekethoof en -afrigter van Hoërskool Despatch bereik.
Rugby:
In 2004 het ek by die OP-skeidsregter unie aangesluit waar ek as skeidsregter vir skole- sowel as klubrugby wedstryde optree. Ek het in 2014-2020 Framesby se o/16A-span afgerig. Vanaf 2019-2022 was ek by die OP as spanbestuurder en hulpafrigter van die o.15’s betrokke.
![]()










