Helpmekaar Kollege is trots op hul sport en kultuur uitblinkers
ADVERTISEMENT
Helpmekaar Kollege se leerders het geskitter in hul afsonderlike talente of dit nou sport of kultuur was, en die resultate spreek vanself. Helpmekaar Kollege se 0.16-span behaal ʼn tweede plek tydens die SA-netbalkampioenskappe. Die 0.14-span wen goud by die SA-netbalkampioenskappe.
Netbal 0.16
Netbal o.14
Hokkie: Helpmekaar Kollege se eerste hokkiespan kraai koning in die Noord-Vaal A-liga.
Hokkie
Kultuur: Lehan Kruger, gr. 12-leerder van Helpmekaar Kollege, behaal ʼn derde plek (voorbereid) in die ATKV-redenaarsfinaal.
Lehan










