Welkom Gimnasium is super trots op hul opvoeder
ADVERTISEMENT
Welkom Gimnasium is super trots op Juf Helené Rossouw! Sy was aangewys as Solidariteit se Nasionale Onderwyser van die Jaar 2023! Baie dankie Juffrou vir jou hart vir ons leerders en al jou harde werk! Ons Gimmie-familie waardeer jou!

Juf Helené Rossouw









