Welkom Gimnasium Hoofleiers 2024
ADVERTISEMENT
Hiermee Welkom Gimnasium se Hoofleiers vir 2024. Baie geluk en sterkte vir jul jaar wat voorlê!
- Hoofseun: Jayden Auld
- Hoofdogter: Talitha v Sittert
- Onder-hoofseun: Tiaan Greyling
- Onder-hoofdogter: Kiana v Vuuren

Foto vlnr: Tiaan Greyling, Jayden Auld, Talitha v Sittert, Kiana v Vuuren









