Hoër Tegniese Skool Drostdy matriekuitslae -klas van 2022
ADVERTISEMENT
Hoër Tegniese Skool Drostdy matriekuitslae -klas van 2022. Hiermee wens ons die matrieks van 2022 baie geluk met hul uitsonderlike prestasies in die NSS-eksamen. ‘n Spesiale gelukwensing aan die top vyf presteerders wat almal met ‘n gemiddeld bo 90% spog. Ons toppresteerder; Gerhardt Burger, behaal 97,29% met sewe onderskeidings (almal bo 94%). Wat sy prestasie nog meer besonders maak, is die feit dat hy vir beide Wiskunde en Lewensoriëntering 100% behaal. Ons is baie trots op elke leerder van die klas van 2022 wat sy/haar kant gebring het en die vrugte van hul harde werk kan pluk. Mag julle toekoms geseënd wees. 98,9% Slaagsyfer,29 A gemiddeldes,93,4 % Tersiêre studies.

1. Gerhard Burger 97,29%

2. Mieke Kruger 92,71%

3. Emma Burger 90.57 %

4. Schanél Burger 90.29 %

5. Mia van Eeden 90,29%

6. Carla Mostert 89,86 %

7. Linmarie le Roux 89,57%

8. Carla Botha 89,29%

9. Nadia du Plessis 89,14%

10. Monét Burger 88,29%

11. John Laubscher-Pretorius 86,71%

12. Petri Taljaard 85,14%

13. Cormarie Brink 85,14%

14. Herman Roux 85%

15. Suné Hansen 84,43%

16. Corné Albertyn 84,29%

17. Jani-Mari Adshade 83,14 %

18. Francois Hugo 82,14%

19. Luan van der Walt 82%

20. Petri Lottering 81,86%

21. Kayla Hussein 81,43%

22. Pierre Trotzky 80.86%

23. Hannes Neethling 80,71%

24. Thea Oppel 80,57%

25. Chrisma Sutherland 80.29%

26. Danél Viljoen 80.29%

27. Jamie-Lee Jacobs 80.14%

28. Sujana Brink 80%

29. Hané Bothma 80%









