Leerder van Hoërskool Waterkloof verteenwoordig Suid-Afrika
ADVERTISEMENT
Inebelle Swart neem vir die volgende drie dae aan die Exporecerca Jove in Barcelona deel. Sy ontmoet jongmense van regoor die wêreld, onder andere Peru, Brazilië, Mexico, China, Italië, Switzerland en natuurlik Spanje. Trots om Hoërskool Waterkloof en Suid-Afrika te verteenwoordig en bietjie van ons mooi land met hulle te deel. Baie sterkte, Inebelle!










