Laerskool Kathu leerders presteer by die Nastionale Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Graad 3.2-klasgroep van Laerskool Kathu! Ons is ongelooflik trots op hulle puik djembe-tromuitvoering tydens die Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika (NEA). Hulle het op 3 September in Laerskool Kathu se Meerkatteater ’n Junior Diploma verwerf. Die hoogste prestasie op NEA-deelnemingsvlak! Hierdie uitsonderlike prestasie is ’n bewys van harde werk, samewerking en talent. Welgedaan, Graad 3.2, julle laat ons harte klop van trots!
![]()










