Laerskool Kathu leerders het die VKB-rugbyspan gehaal
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Kathu leerders het die VKB-rugbyspan gehaal:
o.12:
Keagan Bester
Josh Smit
Luka Smit
Sithe Magadela
Kagisho Moruri
o.13:
Resego Khailane
Willmore Geduld
Enriqe Steenkamp
Taillon Kotze
Dylan Roux
Baie geluk aan al die seuns.












