Laerskool Kathu se Junior koor sing ’n eerste plek los
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die die junior koormaats (graad 2 en graad 3) van Laerskool Kathu wat op 8 Mei 2025 aan die distrikskompetisie deelgeneem het. Hulle het ’n eerste plek verwerf met die uitvoering van “The Last Rose of Summer”. Hiermee dring hulle dan deur na die volgende rondte in Kimberley waar hulle die JTG-distrik gaan verteenwoordig by die provinsiale byeenkoms op 5 Junie 2025.











