Laerskool Truida Kestell aangewese seniorkoorleiers vir 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se seniorkoorlede wat gekies is as koorleiers vir 2026.

Voor (L-R): Martinette Ras; Jance Meaker ; Jamie Mokheseng
Back (L-R): Zoey Bester; Vuyo Siko; Anke vd Berg; Kara Nichol; Lienke Bartleman; AJ Pretorius; Bathabile Mpada; Olerato Motholo









