Laerskool Seodin motorfietsryers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Wian van den Berg en Katelynn Diederichs van Laerskool Seodin het op 23 Augustus 2025 deelgeneem aan die Upington “bike club” se 3de been van hul desert challenge series wat in Kakamas gehou is. Both competed in the 65cc class and did very well. Katelynn came 3rd and Wian came 2nd. We are proud of you. Keep going.












