Laerskool Wynland se Graad 1’s is baie opgewonde vir hulle nuwe skooljaar
ADVERTISEMENT
Laerskool Wynland se Graad 1’s was baie opgewonde om die nuwe skooljaar nuut te begin. Vergete was al die angs wat ‘n eerste skooldag meebring toe hulle, saam met hul opvoeders hul klaskamer avonture begin. En is saam opgewonde oor 2023.













