Hoërskool Ben Viljoen verwelkom nuwe Gr 8 “skilpadjies” vir 2022
ADVERTISEMENT
Mnr John Smith en Oogway (soos wat die skilpad-gelukbringer vir 2022 deur die Ambassadeursraad genoem word) het gister die graad 8 leerders by Hoërskool Ben Viljoen verwelkom om die nuwe hoofstuk in hulle skoolloopbaan af te skop.











