Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria fietsryspanne het aan die Menlo-Derby deelgeneem.
ADVERTISEMENT
Die fietsryspanne het vandag aan die Menlo-Derby by die Grootfontien Fietspark deelgeneem.
Die manne het uitstekend gery en slaag daarin om meeste afdelings in elke kategorie te wen. Mooi so, manne!
Podiumplekke:
- Noah Odendaal, 1ste plek (o.18/9)
- John-James Martens, 3de 1ste plek (o.18/9)
- Liam Page, 3de plek (o.17)
- Jaco de Bruyn, 3de plek (o.15)
- Dylan Kohlmeyer, 1ste plek (o.14)
- Coenrad Uys, 2de plek (o.14)














