Afrikaanse Hoër Seunskool rugbyuitslae
ADVERTISEMENT
Die Witbulle se eerste wedstryd by die jaarlikse Wildeklawer-toernooi was ‘n titaniese stryd teen Paul Roos Gimnasium, in moeilike omstandighede.
Uitslae teen Paul Roos:
- Witbulle wen, 20-18
- O16A wen, 25-24
- O15A verloor, 13-31
- O14A verloor, 13-17













