Hoërskool Outeniqua spog met 2 van ons gesoute rugby-afrigters
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua spog met 2 van ons gesoute rugby-afrigters wat deel is van die afrigtingspan van die jeugweke.
- Mnr Heinrich du Plessis is aangestel as die kondisioneringsafrigter van beide die o. 18 Cravenweek- en Akademieweekspan.
- Mnr Jaco Jansen van Rensburg is aangestel as die tegniese adviseur van die o. 18 Cravenweekspan.










