Hoërskool Outeniqua atlete gaan Germiston toe vir die SA’s
ADVERTISEMENT
Hierdie naweek gaan Hoërskool Outeniqua Easycare Kwaggas Germiston toe vir die SA Atletiekbyeenkoms. Julle verteenwoordig ons skool met trots, ons staan agter elkeen van julle! Easycare Kwaggas wat gaan deelneem:

- Keanen Nathan
- Kayla Bezuidenhout
- Jani Fourie
- Walter van Rensburg
- Jacobus du Plessis
- Inge Robertson
- Tatyana Viljoen
- Merike Groenewald
- Daniël Els
- Marco Lesch
- Megan Stahmer
- Gerhan Pretorius
- Charmonix Pretorius
- JD van Wyk
- Miike Scholtz
- James Hewitt
- Charlien Beukes
- Megan Botha
- Curtwin Olivier
- Aquila Julies
- Alexa Stahmer
- Samantha de Kock
- Guillaume Liebenberg
- Lia Krugell
- Maria Wolfaardt
- Leané Koen
- Jana Terblanche
- Minay Botha
Kwaggas, hardloop met trots en krag, ons glo in julle!









