HTS Drostdy leerling opgeneem in die o.17-Suid-Afrikaanse vyfkampspan
ADVERTISEMENT
Renso de Wet (gr. 10) leerling van HTS Drostdy was opgeneem in die o. 17-Suid-Afrikaanse vyfkampspan wat aan die Wêreldkampioenskap in Johannesburg deel geneem het. Vyfkamp sluit in swem, hardloop, skerm, laserpistool-skiet en ‘n hindernisbaan.










