HTS Drostdy krieketspanne begin hul seisoen met seges
ADVERTISEMENT
HTS Drostdy se o. 19A- en o. 15A-krieketspanne het hul seisoen afgeskop, elk met ‘n T20- en 40 beurtwedstryd teen Hoërskool Hermanus. Beide spanne het hul wedstryde gemaklik gewen en ons sien uit na die seisoen wat voorlê.


















