Laerskool Slot van die Paarl se drie Jeugskou leerders hou die skool se naam hoog
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Slot van die Paarl se drie Jeugskou leerders wat by @swartlandskou Slot se naam hoog gehou het! Uitslae:
Juan Junior Vleisbees 4de
Mia-Lana Junior Pluimvee 3de
Jan-Harem Junior Pluimvee 5de
















