Laerskool Stulting personeel presteer
ADVERTISEMENT
Meneer Yannis Coetzer van Laerskool Stulting was vanjaar ‘n leier by die Kalahari-Vasbyt. Ons is trots op hom. Meneer Yannis het ook deelgeneem aan die NMB Gqeberha Ultra 2026!
Hy het die 21 km (halfmarathon) suksesvol voltooi in ’n tyd van 2 ure en 55 sekondes.Wat ’n ongelooflike prestasie en inspirasie vir ons leerders en skoolgemeenskap. Ons is trots op jou, Meneer!











