Laerskool Worcester -Oos krieket en Minikrieket is gekenmerk
ADVERTISEMENT
JG Lingenvelder, Danté Amsterdam en Seth Fisher (almal graad 7) het aan die Kaapse Wynland krieketproewe deelgeneem. Goeiesportgees en genotvolle wedstryde het Laerskool Worcester-Oos se minikrieketdag gekenmerk.
Krieket:
- JG Lingenvelder,
- Danté Amsterdam
- Seth Fisher (almal graad 7)
MiniKrieket:











