Die Paul Roos Gimnasium-swemspan wen die Frank Myburgh Twilight Gala
ADVERTISEMENT
Die Paul Roos Gimnasium-swemspan het onlangs vir die vierde agtereenvolgende jaar die Frank Myburgh Twilight Gala in Malmesbury gewen! Daar was 20 items en ons het ‘n ogelooftlike 19 eerste plekke verower. Dit was ʼn merkwaardige prestasie vir die PRG swemspan.










