HTS Drostdy se nuwe leiers vir 2026 aangekondig
ADVERTISEMENT
HTS Drostdy se nuwe leiers vir die 2025/26-termyn in die saal aangekondig. Baie geluk aan al die leerders wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir hul onderskeie grade. Ons is baie trots op julle en sien met verwagting uit na die manier hoe julle leiding gaan neem. Baie sterkte met die groot verantwoordelikheid wat op jul skouers rus. Julle is die Donkies se stem en ons glo julle gaan hulle op elke gebied met integriteit verteenwoordig.
Graad 9 – 2026:
Seuns: Rigter de Koning, HW Antonissen
Meisies: Emma Augustyn, Lisa van Zyl
Graad 10 – 2026:
Seuns: Louw Els, Alex Matthee
Meisies: Tara Fowler, Zoë Bothma
Graad 11 – 2026:
Seuns: Richard van Eeden, Anayo Egbujor, Ruan Nortje, Zayden Roman
Meisies: Jané-Mari du Toit, Lara van Zyl, Daneli Boshoff, Danika Fourie (afwesig)












