Laerskool Hugo Rust spog met perdry prestasie
ADVERTISEMENT
Ava Oosthuysen het tydens die vakansie aan die Western Cape Reigning and Performance kliniek en skou in Saldanha, deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en in al die afdelings eerste plek behaal.










