Trio Hoërskool leerders neem deel aan die Imla Farmstrong XCM1 fietswedren
ADVERTISEMENT
Agt van Trio Hoërskool ryers het Saterdag, 15 Maart 2025, aan die Imla Farmstrong XCM1 fietswedren in Ficksburg deelgeneem.Ons is dankbaar vir die lekker en veilige km’s!
Baie geluk aan die ryers met plekke soos behaal:
- Nadia Campher 1ste in die Junior Women kategorie
- Dana-Lee Fourie 2de in die Junior Women kategorie
- Jumar du Plooy 3de in die Junior Men kategorie
- Johny Donald 1ste in die sub-junior boys kategorie en
- Owethu Labase 3de in die Social 15km kategorie



















