Hoërskool Framesby fietsryer skitter tydens die OP-Padkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby fietsryer Tian Diedericks, graad 11, het die naweek (17/18 Aug) aan OP-Padkampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Hy behaal ‘n 2de plek in die 126km pad wedren en ’n 3de plek in die Crit 30km.










