Laerskool Truida Kestell fietsryers ontvang Vrystaat Skole Fietsryklere
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende ryers wat provinsiaal gaan deelneem by die SA Skole Interprovinsiale finaal te Harrismith 18 – 20 Oktober 2024. Individuele ryers is in die Vrystaatspan en ontvang Vrystaat Skole fietsryklere. Hulle neem deel aan die Provinsiale wedren asook die skolewedren. Skoolspanryers verteenwoording hulle skool in die skolewedren. Skolewedren vind plaas Saterdag 19 Oktober 2024 .Provinsiale wedren vind plaas Sondag 20 Oktober 2024.




















