Hoërskool Waterkloof leerder word gekroon as o.17 Gauteng Padfietskampioen
ADVERTISEMENT
Hoërskool Waterkloof wens vir Helen Olwage (graad 10) baie geluk met haar prestasie waar sy as die o. 17-Gauteng Padfietskampioen vir 2024 aangewys is. Ons is baie trots op jou!










