Eerste krieket wedstryd vir Laerskool Hugo Rust se o.11C manne
ADVERTISEMENT
Vandag was ‘n groot dag vir dié o.11C krieketmanne by Laerskool Hugo Rust. Dit was hulle heel eerste groot krieket wedstryd van die seisoen. Die spangees, entoesiasme en die liefde vir krieket het oorwin. Welgedaan manne!











