Bergsig Akademie alumni presteer
ADVERTISEMENT
Bergsig Akademiewens oud-eerstespanrugbyspeler Hercu du Plessis hartlik geluk met sy insluiting in die o.21 Pumas oefengroep wat aan die o.21 ‘Currie Cup Shield’ sal deelneem! Hercu, jou toewyding word nou beloon op die volgende vlak van jou rugbyloopbaan. Jou Bergsig-familie is ongelooflik trots op jou en sien uit na wat voorlê! Hou aan droom!










