Hoërskool Montana leerder verkies tot die SA o.16 Jukskeispan
ADVERTISEMENT
Hendré Botha was tydens die 2023 SA Jukskei junior kampioenskappe in Kroonstad gekies en het vertoonwedstryde teen die SA-0.16 seuns gespeel. Baie geluk met jou verkiesing tot die SA A-0.16 seuns Jukskeispan! Die Monties is baie trots op jou prestasie!

Hendré Botha









