Laerskool Worcester -Oos leerder het deelgeneem aan die CSMX Enduro
ADVERTISEMENT
Ruben de Kock (graad 6) leerder van Laerskool Worcester-Oos het op Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem aan die CSMX Enduro klub se vierde rondte by Tierhoek. Hy het ‘n eerste plek behaal in die 85cc klas en 12 rondtes voltooi in ‘n tyd van 1 uur en 36 minute. Hy het ook die ‘Fastest Lap’ trofee gewen in die junior klas met ‘n tyd van 7 minute en 13 sekondes.










