Laerskool Brits sport nuus en spanne
ADVERTISEMENT
Hokkie
Lucian Greyling van Laerskool Brits is die afgelope naweek tydens die Super 8 Hokkie toernooi wat in Bethlehem plaasgevind het as speler van die toernooi aangewys.
Gholf
Phillip du Plessis, ‘n Graad 6 leerder van Laerskool Brits het deelgeneem aan “SA Kids Africa Junior Open” Gholftoernooi by San Lameer. Hy behaal ‘n 3de plek seuns o.12 jaar en algeheel 7de van al die spelers. 52 lande het deelgeneem. Phillip is ook gekies om die Suid-Afrikaanse span te verteenwoordig later die jaar.
Krieket
o.11 Seuns:
- Luca Otto
- Johan Möller
- Oreabetse Lehlahle
- Janco Roodt
- Divan Werner
Kwena Krieket o.12 Seuns:
- Ruben Potgieter
- Berto Grobler
- Louden Grobler
- Jayden Broodryk
- Gerhard de Lange
- Divan Bruwer
- Jandré Gouws
- Luan Kruger
Kwena Krieket o.13 Seuns:
- Kelvin Reed
- Rokang Lehlahle
- JJ Visser
- Lucian Greylingh
- Jancu Jacobs
- Franco de Villiers
- Lian Claassen
- Ignatius Orsmond

Lucian Greyling

Phillip du Plessis

o.11 seuns

o.12 seuns

o.13 seuns









