Laerskool Brits Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders is as Leiers van Laerskool Brits vir 2024 gekies. Baie Geluk!
Leiers 2024 Dogters
Voor: Esti Werner, Lianke Nagel, Ruvé Crause, Marliné Hills, Mia van der Merwe, Johanké Smit,Ansua-Maé Marais. Middel: Lida-né Barnard, Rihanica Schutte, Johanique Verryne, Lohandri Booy,Nanette Piater, Orefi lwe Maimane, Xiluva Maluleka, Chanté van der Walt. Agter: Shani Styles, Chanté Brewis
Seuns
Voor: Aldo van den Heever, Herman Verryne. Middel: Cornel Oosthuizen, Seani Ndonyane, Kobus Cronjé, Cristiaan Pieterse, Helgard Breed, Jandré Kruger, Sias Fourie, Reabeste Lehlahe,Divan Werner, Rian Herholdt, Caleb Webb, Johan Möller, Ewan Terblanche. Agter: Luca Otto, Luan van der Westhuizen, Joe Venter. Afwesig: Justin Gouws
Top Presteerders 2023
Voor: Mieke Olivier (Beste Vokaal en Veelsydeigste mini-netbalspeelster), Barend-Louis Lindeque (Instrumentaal, Beste vordering in Krieket, Mees uitstaande seun in die Grondslagfase), Siané van den Bergh (Voorskool beste vokaal), Declan Bezuidenhout (Beste skaakspeler en Beste Skaak Bordspeler, Uitstaande seun op sportgebied), Melicke Blignaut (Beste Junior Ruiter, Beste Landloop Atleet, Beste Hokkiespeelster). Middel: Dané Stander (Spesiale toekenning vir UNISA -Ererol), Amu Matjeke (Rugbyspeler van die Jaar), Eli-Jana van Zyl (Mees Uitstaande leerder op Kultuurgebied), Leandri Puth (Beste swemster: dogter), Heinrich Lee (Beeldende Kuns), Andriëtte Stander (Uitstaande leerder op sportgebied: dogter), Janie Lee (Beste Junior tennisspeelster), Llewellyn Otto (Beste Swemmer Seun), Jomarie de Beer (Uitstaande leerder in die Grondslagfase: dogter). Agter: Hanko Stander (Beste Junior Tennisspeler: seun), Lia-Mari Oosthuizen (Mini-netbalspeelster van die Jaar), Elbeth Bekker (Beste Redenaar), Dehan van den Bergh (Beste vordering in Rugby), Elmé Janse van Rensburg (Voordrag en Drama, Hokkiespeelster van die Jaar), Heinrich Cronje (Beste Krieketspeler, Hokkiespeler van die Jaar)










