Laerskool Brits leerders presteer in krieket
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Brits wat ingesluit is in die Kwena Krieketspanne volgens hul onderskeie ouderdomsgroepe.
o.11 Kwena Krieketspan du Preez, Marco Greyling,Logan Richter Middel: Janco Snyman,Dewald Pretorius Agter: Nathan Viljoen
o.12 Kwena Krieketspan: voor:Justin Gouws,Divan Werner,Janco Roodt Agter: Luca Otto en Johan Möller
o.13 Kwena Krieketspan Voor: Divan Bruwer, Luan Kruger,Gerhardt de Lange 2de ry: Jandré Gouws,Jaydin Broodryk 3de ry: Ruben Potgieter, CJ Swart Agter: Berto Grobler Afwesig: Louden Grobler










