Laerskool Noord-Eind leerder ontvang silwer vir judo
ADVERTISEMENT
Lee Burger van Laerskool Noord-Eind het 2-5 Augustus in Gqeberha aan die Statebond Judo Kampioenskappe 2023. Sy het ‘n silwer medalje in die dames pre-kadet onder 36kg kategorie verwerf.
![]()










