Laerskool Courtrai judoka wen medaljes by die SA’s
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van LS Courtrai het medaljes by die SA Kampioenskappe gewen:
Jurian Dreyer graad 7, 13 jaar – goud , Petri Coetzee graad 4, 10 jaar oud- silwer , J.C. Esterhuizen graad 5, 11 jaar oud- brons, , Alecia Esterhuizen graad 7, 13 jaar- silwer.
![]()










