Hoërskool Durbanville leerder presteer in Judo
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville leerder, Cillié Neethling het aan die SA Judo kompetisie by Tuks Universiteit deelgeneem. Cillié het in die seuns 46kg kategorie deelgeneem en behaal ‘n eerste plek.
![]()