Hoërskool Noordheuwel netbalspeelsters word vereer by jaarlikse Gauteng prysuitdeling
ADVERTISEMENT
2 Netbalspeelsters van Hoërskool Noordheuwel het toekennings gekry by die jaarlikse Gauteng prysuitdeling. Nadine van Hoogdalem is genomineer as Senior Gautengspeler van die jaar. Sy het ook n merietetoekenning ontvang vir haar insluiting in die SA 0.16 span.
Dudu Malindi ontvang n merietetoekenning vir 5 jaar deel van n Gautengspan, asook vir haar SA Top 35 insluiting. Ons is baie trots op julle twee!











