Hoërskool Noordheuwel karateka presteer provinsiaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Noordheuwel seuns: Hulle al 3 het deurgedring na die SA JKA Gautengspan en gaan 28 Julie Gauteng vertegenwoordig by die SA JKA Nasionale toernooi.
- Damian Janse van Rensburg, graad 10, het goud verower vir sy Kata
- Tristan Botes, graad 8, het goud verower vir Kata asook goudvir Kumite
- Ewald du Plessis, graad 11, het brons verower vir Kumite.
![]()










