Hoërskool Noordheuwel o.15 Fast5 netbalpan kwalifiseer vir SA’s
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Noordheuwel 0/15 Fast 5 netbalspan, wat ‘n bronsmedalje verower het by die Gauteng kampioenskappe. Hierdie span kwalifiseer vir SA’s, wat plaasvind 6-7 Oktober. Trots op al ons speelsters en afrigter, Juf Ashley!











