Die Hoërskool Brandwag dogters wen die Provinsiale Fast 5
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag wen die Provinsiale Fast 5.
Brandwag tree as oorwinnaars uit die stryd deur al hul wedstryde oortuigend te wen.
BHS vs Enthembeni wen 56-3
BHS vs Framesby wen 38-16
BHS vs Despatch wen 30-28
BHS vs Pearson 2 wen 22-11
BHS vs Pearson 1 wen 25-19
Algehele Provinsiale Gouemedalje wenners.
![]()










