Hoërskool Noordheuwel kies bergfietskaptein vir 2025
ADVERTISEMENT
Kian Nel is verkies tot bergfietskaptein vir 2025. Hy het die ere-geleentheid vir kapteine bygewoon waar hy sy “kaptein-bandjie” ontvang het. Nories is baie trots op hom. Die eerste wedren vir die seisoen het op Saterdag 31 Mei plaasgevind.










