Hoërskool Witteberg bergfietsryers neem deel aan XCM marathon reeks
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg fietsryers neem deel aan XCM marathon reeks. Baie geluk aan Franco van Heerden, AW Burger en Natasha Swart wat aan die XCM marathon reeks deelgeneem het. Na afloop van 4 wedrenne eindig die 3 leerders onder die Top 10 in die Vrystaat.
- Franco 1ste Sub-Junior Boys
- Natasha 2de Sub-Junior Girls
- AW 7de in Youth Boys
AW
Franco
Natasha










