Potchefstroom Gimnasium o.17 Fast Five-netbalspan skitter by die Noordwes-kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Potchefstroom Gimnasium is baie trots op ons o.17 Fast Five-netbalspan wat uitstekend tydens die Noordwes-kampioenskappe gevaar het. Ons o.17-span is Noordwes wenners en die o.15-span is naaswenners. Welgedaan, dogters! Julle hou Gimmies se puik netbalnaam hoog!
![]()










