LS Kenmare se o.12 span presteer tydens Affie Fees Fast 5 Netbaltoernooi
ADVERTISEMENT
Lareskool Kenmare se U/12 netbalspan word aangewys as die span met die beste gees tydens die Affie Fees Fast 5 Netbaltoernooi:

Mieke Viljoen, word aangewys as die Beste U/11 Aanvallende Speelster, tydens die Affie Fees Fast 5 Netbaltoernooi.

Chanel de Villiers, word aangewys as die Beste U/12 Verdediger tydens die Affie Fees Fast 5 Netbaltoernooi.










