Hoërskool Standerton 2de Netbalspan se Mpumalanga Uitspele Uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Standerton se tweede netbalspan eindig algeheel vierde in Mpumalanga teen klein, medium, groot en makro-skole!
SHS vs WH de Klerk: Wen 17 – 2
SHS vs Middelburg: Wen 14-7
Kwarteindrondte:
SHS vs Piet Retief Wen 13 – 2
Semi-finaal:
SHS vs Nelspruit Gelyk 8 – 8 gevolg deur ekstra tyd vir “sudden death” en verloor toe 8 – 10.
Mpumalanga Finaal:
SHS vs Middelburg Verloor 14 – 12
Congratulations to these amazing ladies! SHS is so proud of your hard work, dedication and passion on the netball field!










