Laerskool Baillie Park gholf trots
ADVERTISEMENT
Laerskool Baillie Park se eie Hanro van der Merwe, Graad 7 leerder, is tans in Amerika waar hy deelneem aan twee groot internasionale gholftoernooie:
16 – 18 Junie: Pepsi Little People’s Golf Championship – Quincy, Illinois
22 – 24 Junie: State Farm Youth Classic – Bloomington, Illinois
Ons wens vir Hanro alles van die beste toe, geniet elke oomblik en weet die hele Baillies-familie is trots op jou! ️















