Dubbelsege vir Curro Hermanus hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Die eerste spanne van Curro Hermanus Hoërskool het die stryd aangevoer teen Hoërskool Bredasdorp. Dit was tawwe wedstryde, naels is afgekou en stemme is hees aangemoedig. Mooi gespeel, julle verdien die wen!!
Curro Hermanus 3 – 1 Bredasdorp
Beide seuns en dogters het dieselfde telling
Seuns Hokkiespan











